1 Konings 21:3 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Nabot het vir Agab gesê: “Die Here moet my keer as ek dit wil doen. Ek sal nooit vir jou die grond gee wat ek van my voorvaders gekry het nie.”

1 Konings 21

1 Konings 21:1-10