1 Konings 21:25 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was nie nog iemand wat so sleg was soos Agab nie. Hy het dit geniet om dinge te doen waarvan die Here nie hou nie. Sy vrou Isebel het hom die dinge laat doen.

1 Konings 21

1 Konings 21:17-29