1 Konings 21:19 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet vir hom sê: Die Here vra: Agab, het jy iemand vermoor en het jy nou ook iemand se goed gevat? Op dieselfde plek waar die honde Nabot se bloed opgelek het, daar sal die honde jou bloed ook oplek.”

1 Konings 21

1 Konings 21:9-28