1 Konings 21:15 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Isebel dit hoor, het sy vir Agab gesê: “Nabot lewe nie meer nie, hy is dood. Nou kan jy Nabot se wingerd gaan vat wat hy nie aan jou wou verkoop nie.”

1 Konings 21

1 Konings 21:11-17