1 Konings 21:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers en die amptenare wat saam met Nabot in sy stad gewoon het, het gedoen wat Isebel vir hulle geskryf het in die briewe wat sy vir hulle gestuur het.

1 Konings 21

1 Konings 21:4-13