1 Konings 20:40 Bybel vir Almal (ABA)

Ek was besig met ander dinge en toe ek weer kyk, was die man nie meer daar nie.”Toe sê die koning van Israel vir die profeet: “Jy het self gesê wat met jou moet gebeur, jy is skuldig.”

1 Konings 20

1 Konings 20:37-41