1 Konings 20:35 Bybel vir Almal (ABA)

Een van die profete het vir sy vriend gesê: “Slaan my, asseblief.”Die Here het gesê hy moet dit sê. Maar sy vriend wou hom nie slaan nie, hy het dit nie gedoen nie.

1 Konings 20

1 Konings 20:30-43