1 Konings 20:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne het gesien Agab is vriendelik, en hulle het dadelik gesê: “Ja, Ben-Hadad is jou broer.”Agab het gesê: “Gaan haal hom.”Toe Ben-Hadad by hom kom, het Agab gesê hy moet by hom op die oorlogkar klim.

1 Konings 20

1 Konings 20:32-40