1 Konings 20:30 Bybel vir Almal (ABA)

Die Arameërs wat oorgebly het, het in die stad Afeka in gevlug, maar toe het die muur van die stad omgeval op die 27 000 manne wat oorgebly het. Ben-Hadad het in die stad van die een kamer na die ander kamer gevlug.

1 Konings 20

1 Konings 20:29-34