1 Konings 20:26 Bybel vir Almal (ABA)

Naby die einde van die jaar het Ben-Hadad gesê die Arameërs moet gereedmaak om oorlog te maak. Hulle het na die stad Afeka gegaan om oorlog te maak teen Israel.

1 Konings 20

1 Konings 20:20-27