1 Konings 20:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die jongmanne van die distrikshoofde het eerste gegaan. Ben-Hadad het manne gestuur om uit te vind wat gebeur, en sy manne het vir hom kom sê: “Daar het manne uit Samaria gekom.”

1 Konings 20

1 Konings 20:9-20