1 Konings 2:44 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het ook vir Simeï gesê: “Jy weet jy is ’n slegte mens. Jy weet ook wat jy teen my pa Dawid gedoen het. Die Here sal jou nou straf oor wat jy gedoen het.

1 Konings 2

1 Konings 2:39-46