1 Konings 2:20 Bybel vir Almal (ABA)

Sy sê toe: “Ek wil iets vir jou vra, en jy moenie vir my nee sê nie.”Die koning het vir haar gesê: “Ma, jy mag vir my vra, ek sal nie vir jou nee sê nie.”

1 Konings 2

1 Konings 2:18-24