1 Konings 19:3 Bybel vir Almal (ABA)

Elia het bang geword. Hy het gereedgemaak en gevlug, sodat Isebel hom nie kan doodmaak nie. Toe hy by die stad Berseba kom, het hy en die jongman by hom daar gerus.

1 Konings 19

1 Konings 19:1-9