1 Konings 19:15 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê die Here vir hom: “Gaan terug op dieselfde pad. Jy moet gaan tot in die woestyn van Damaskus, en wanneer jy daar kom, dan moet jy vir Gasael salf om koning te wees van die Arameërs.

1 Konings 19

1 Konings 19:12-18