1 Konings 18:25 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Elia vir die profete van Baäl: “Kies vir julle een bul en maak hom eerste gereed, want julle is baie. Julle moet tot julle god bid, maar julle moenie vuur op die altaar maak nie.”

1 Konings 18

1 Konings 18:24-33