1 Konings 18:15 Bybel vir Almal (ABA)

Elia het vir Obadja gesê: “So seker soos die Here lewe, die Here wat oor alles regeer, die God vir wie ek werk, jy moenie bekommerd wees nie, Agab sal my vandag sien.”

1 Konings 18

1 Konings 18:7-22