1 Konings 18:12 Bybel vir Almal (ABA)

As ek nou weggaan van jou, en die Gees van die Here neem jou weg na ’n ander plek en ek weet nie waar jy is nie, wat sal dan met my gebeur? As ek vir Agab gaan vertel jy is hier, en hy kry jou nie hier nie, dan sal hy my doodmaak. Jy moet weet ek dien die Here vandat ek jonk was.

1 Konings 18

1 Konings 18:7-15