1 Konings 17:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, die God van Israel, het gesê: Die kruik waarin die meel is, sal nie leeg word nie, en daar sal genoeg olyf-olie in die oliebottel wees tot die dag wanneer die Here dit weer laat reën in die land.”

1 Konings 17

1 Konings 17:12-20