1 Konings 16:33 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het ook ’n gewyde paal ingeplant. Hy het meer sondes gedoen as al die konings van Israel vóór hom, sondes wat die Here, die God van Israel, kwaad gemaak het.

1 Konings 16

1 Konings 16:32-34