1 Konings 16:27 Bybel vir Almal (ABA)

Al die ander dinge wat Omri gedoen het, ook die belangrike dinge wat hy gedoen het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Israel.

1 Konings 16

1 Konings 16:20-29