1 Konings 16:21 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna was die mense van Israel verdeel in twee groepe. Een helfte van die volk het vir Tibni seun van Ginat gekies. Hulle wou hom koning maak. Die ander helfte van die mense het vir Omri gekies.

1 Konings 16

1 Konings 16:18-25