1 Konings 16:18 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Simri sien dat hulle die stad oorwin, het hy gevlug tot agter die sterk mure van die paleis. Hy het die paleis bo-oor hom aan die brand gesteek en hy het gesterf.

1 Konings 16

1 Konings 16:14-21