1 Konings 16:11 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Simri koning geword het, het hy almal in die koningshuis van Baesa laat doodmaak. Hy het nie een man of seun of iemand in die familie of ’n vriend van Baesa laat lewe nie.

1 Konings 16

1 Konings 16:9-16