1 Konings 15:3 Bybel vir Almal (ABA)

Abia het dieselfde sondes gedoen wat sy pa vóór hom gedoen het. Hy het nie die Here met sy hele hart gedien soos sy voorvader Dawid nie.

1 Konings 15

1 Konings 15:1-13