1 Konings 14:4 Bybel vir Almal (ABA)

Jerobeam se vrou het gedoen wat hy gesê het. Sy het gereedgemaak en na Silo gegaan en by die huis van Agija gekom. Agija was al baie oud, hy kon nie meer sien nie.

1 Konings 14

1 Konings 14:1-14