1 Konings 14:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Juda het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie. Hulle het Hom baie kwaad gemaak omdat hulle daardie sondes gedoen het. Hulle het Hom meer kwaad gemaak as hulle voorvaders.

1 Konings 14

1 Konings 14:12-31