1 Konings 14:19 Bybel vir Almal (ABA)

Al die ander dinge wat Jerobeam gedoen het, hoe hy oorlog gemaak het en hoe hy regeer het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Israel.

1 Konings 14

1 Konings 14:17-26