1 Konings 14:17 Bybel vir Almal (ABA)

Jerobeam se vrou het opgestaan en sy het teruggegaan na die stad Tirsa. Toe sy by die deur van die paleis kom, het die kind gesterf.

1 Konings 14

1 Konings 14:7-19