1 Konings 13:4 Bybel vir Almal (ABA)

Toe koning Jerobeam hoor wat die man van God sê van die altaar in Bet-El, het hy sy hand uitgesteek van bo-op die altaar en hy het gesê: “Gryp hom!”Maar die hand wat hy uitgesteek het, het styf geword. Hy kon dit nie terugtrek nie.

1 Konings 13

1 Konings 13:1-14