1 Konings 13:34 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is die sonde wat die koningshuis van Jerobeam gedoen het, en dit is hoekom daar niemand van sy koningshuis is wat nou nog regeer nie.

1 Konings 13

1 Konings 13:29-34