1 Konings 13:29 Bybel vir Almal (ABA)

Die profeet het die lyk van die man van God opgetel en hy het dit op die donkie gelaai. Hy het die lyk teruggebring na sy stad om oor die man van God te rou en om hom te begrawe.

1 Konings 13

1 Konings 13:19-34