1 Konings 13:25 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het mense verbygekom en hulle het gesien dat die man van God se lyk op die pad lê en dat die leeu by die lyk staan. Hulle het dit gaan vertel in die stad waar die ou profeet gewoon het.

1 Konings 13

1 Konings 13:20-26