1 Konings 13:11 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het ’n ou profeet in Bet-El gewoon. Sy seuns het vir hom kom vertel wat die man van God daardie dag in Bet-El gedoen het en wat hy vir die koning gesê het.

1 Konings 13

1 Konings 13:10-19