1 Konings 12:7 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het vir hom gesê: “As jy vandag hierdie mense wil dien en jy doen wat hulle wil hê en jy gee vir hulle ’n goeie antwoord, dan sal hulle jou altyd dien.”

1 Konings 12

1 Konings 12:1-13