1 Konings 12:33 Bybel vir Almal (ABA)

Op die 15de dag van die agste maand het Jerobeam ’n offer gebring op die altaar wat hy in Bet-El laat bou het. Hy het self besluit dat die mense van Israel daardie dag moet feesvier.

1 Konings 12

1 Konings 12:28-33