1 Konings 12:3 Bybel vir Almal (ABA)

maar die mense van Israel het hom laat roep, en hy het gekom. Jerobeam en die hele volksvergadering van Israel het met Rehabeam kom praat.

1 Konings 12

1 Konings 12:1-11