1 Konings 11:7 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het op die berg naby Jerusalem ’n offer-plek gebou vir Kemos, die afgod van die Moabiete, en vir Molek, die afgod van die Ammoniete.

1 Konings 11

1 Konings 11:1-15