1 Konings 11:36 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal een stam vir sy seun gee sodat hy hulle koning kan bly, en sodat die lamp van die nageslag van my dienaar Dawid kan aanhou brand in Jerusalem, die stad wat Ek vir My gekies het om aan My te behoort.

1 Konings 11

1 Konings 11:30-40