1 Konings 11:29 Bybel vir Almal (ABA)

Eendag het Jerobeam uit die stad Jerusalem gegaan, en die profeet Agija van Silo het hom langs die pad gekry. Agija het ’n nuwe bo-kleed aangehad en hulle twee was alleen in die veld.

1 Konings 11

1 Konings 11:24-33