1 Konings 11:25 Bybel vir Almal (ABA)

Reson was ’n vyand van Israel terwyl Salomo gelewe het en hy het baie slegte dinge gedoen, soos Hadad. Reson was die koning van die Arameërs en hy het Israel gehaat.

1 Konings 11

1 Konings 11:23-29