1 Konings 11:23 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was nog iemand wat ’n vyand van Salomo geword het. Dit was Reson seun van Eljada. Die Here het dit so laat gebeur: Reson het weggevlug van sy koning, koning Hadad-Eser van die land Soba.

1 Konings 11

1 Konings 11:17-30