1 Konings 11:21 Bybel vir Almal (ABA)

Hadad het daar in Egipte gehoor dat Dawid en Joab, die hoof van die leër, gesterf het. Hadad sê toe vir die farao: “Jy moet my laat gaan, ek wil teruggaan na my land.”

1 Konings 11

1 Konings 11:19-23