1 Konings 11:17 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Hadad en ’n paar manne van Edom het na Egipte gevlug. Die manne was amptenare van Hadad se pa. Hadad was ’n jong seun.

1 Konings 11

1 Konings 11:9-20