1 Konings 11:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het iets laat gebeur sodat Hadad ’n vyand van Salomo geword het. Hadad was ’n Edomiet. Hy was van die koningsfamilie van die land Edom.

1 Konings 11

1 Konings 11:9-21