1 Konings 10:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het dit nie geglo nie, maar nou het ek gekom en ek het dit self gesien. En regtig, ek het nog nie alles gehoor nie, ek het minder as die helfte gehoor. Jy is ’n wyse man. Die mense het vir my vertel dat jy ryk is, maar ek sien nou dat jy baie ryk is.

1 Konings 10

1 Konings 10:4-12