1 Konings 10:5 Bybel vir Almal (ABA)

ook die kos op sy tafel en sy amptenare wat by die tafel sit, sy bediendes wat daar staan, die klere wat hulle aangetrek het, die manne wat wyn in die bekers gooi, en die brand-offer wat Salomo by die tempel offer.

1 Konings 10

1 Konings 10:2-15