1 Konings 10:29 Bybel vir Almal (ABA)

’n Oorlogkar van Egipte het 600 sikkels silwer gekos en ’n perd het 150 sikkels silwer gekos. Salomo het dit ook betaal vir die perde en oorlogkarre van die konings van die Hetiete en die Arameërs.

1 Konings 10

1 Konings 10:25-29