1 Konings 10:22 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Salomo se skepe waarop die handelaars was, was op die see saam met die skepe van koning Hiram. Die skepe het elke drie jaar teruggekom. Die skepe was vol goud en silwer, ivoor, ape en bobbejane.

1 Konings 10

1 Konings 10:12-24