1 Konings 10:15 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het ook nog goud gekry van die mense wat deur sy land gegaan het, en van die handelaars, en van al die konings van Arabië, en van die goewerneurs in die land Israel.

1 Konings 10

1 Konings 10:8-20